Copyright (C) 2000 Free Software Foundation, Inc.
Die prograam en dokumentasie is vry; jy kan dit versprei en/of veraander onder die voorwaardes van die GNU General Public License as uitgedruk by die Free Software Foundation; of vertaling 2 van die License, of enige later vertalings. Die prograam is verdeel in die hoop dat dit sal help, maar SOONDER ENIGE WAARBOG. Sien die GNU General Public License vir verder inligting.
Jy moes a copie van die GNU General Public License gekry saam met die prograam; of skryf vir die Free Software Foundation, Inc., 59 Temple Place, Suite 330, Boston, MA 02111-1307 USA.
Vir verder inligting, sien die papier COPYING.
rcalc is 'n vinnige, simbolies rekenaar vir GNOME, met:
rcalc is daarvoor nie soos ander rekenaar programme, soos xcalc, kcalc or gcalc. Dit tans steun simple funksies soos /, *, +, - en ^ (`verhoog na die stengte van'), en ook meer komplise funksies soos die trigonometries funksies (sin, cos, tan, asin, acos en atan), en die funksies (sinh, cosh, tanh, asinh, acosh en atanh), sqrt, log, ln, abs en int. Dit het ook 2 ingeboude konstante, pi en e.
rcalc is nie gemeent om 'n vollidige matematies pack te wees nie; net 'n vinnige, simple en gemaklik wetenskaplike rekenaar. As jy 'n voledige matematiese prograam soek, kyk na bc of Dr Genius (altwee gratis), of Matlab..
Kyk na die rcalc website, http://rcalc.sourceforge.net/ vir die laatste bewerking. Daar is ook forums vir generaal diskussie, help versoekke en voorstelle: veel vry om hul te gebruik.
As jy 'n 'bug' vind, gaan na the rcalc bugs page.
Jy kan ook vir my skryf op rcalc@inauspicious.org.
Waneer jy rcalc begin, jy sal 'n venster sien met (`rcalc> '); ekspressies is gevoenlik ingetik heir soos jy did afskryf op papier. Die eksepsie vir dit is dat rcalc ondersteun nie 'implied multiplication' nie: Jy kan nie 3sin(2pi) indruk nie. Die korrecte ekspressie is 3*sin(2*pi).
As jy dit indruk sal jy dit sien:
rcalc> 3*sin(2*pi) Ans = 0.3283278207189595
Die antwoord is genoemd met die naam 'Ans'; alle antwoorde is gestoor in Ans tensy jy anders stel. Die antwoord can dan in ander rekeninge gebruik woord:
rcalc> Ans+1 Ans = 1.328327820718959
Die antwoord kan gestoor word in 'n ander variant as 'Ans':
rcalc> MyVariable = Ans*5 MyVariable = 6.641639103594797
Die antwoord van die rekening is nou gestoor in 'MyVariable';' Ans' is allen gelos.
Variant naame, en bislis funksie, bevel en konstant naame, is letterkas-onsiensitief: MyVariable, myvariable, MYVARIABLE en MyVaRiAbLe almal het die selfde waarde.
Variante is gebeheer met die `ls' en`rm' bevelle in 'n gelyksoortig manier soos files wat in 'n shell beheer is:
rcalc> ls Ans = 1.328327820718959 MyVariable = 6.641639103594797 rcalc> rm Ans rcalc> ls MyVariable = 6.641639103594797
Daar is 'n `man' bevel; tik in `man man'. Nog 'n shell-lyke kenmerk is dat jy kan meer as een bevel/ekspressie op die selfde lyn insit met (;):
rcalc> a=0.223; Tb=0.044; 1/Tb*(1-Ta/Tb) Ta = 0.223 Tb = 0.044 Ans = -92.45867768595043
Vir dai wat Matlab gebruik het, meeste van die shell-lyke bevelle het Matlab aangenome naame, vir voorbeeld help, helpwin, who en clear.
Om rcalc te konfigar, kies Preferences... van die File spyslys. Die venster wat opkom het drie keuse, wat kan deur gebly woord met die strokies bo.
Jy kan die manier met hoe rcalc loop verander deur heirdie venster. Jy kan stel waar die scrollbar sal wees, hoeveel lyne moet geonthou wees vir scrolling, of stel dat die cursor moet flits en of daar 'n 'beep' sal wees op seker okkasies.
Met die venster kan jy die tikskrif en kleur verander. Die beste te gebruik vir rcalc, is tikskrif soos Courier en Lucidatypewriter.
exit
quit
Gaan uit die prograam uit.
help [topic]
man <topic>
helpwin [topic]
? [topic]
wys help op topic, waar topic gevoenlik die naam van 'n bevel of 'n funksie is. Vir 'n lys van onderwerpe tik in `ls commands' of `ls functions'. Help, helpwin of ? sonder 'n onderwerp wys net die introduksie vir die help toskrifte.
ls [variables|functions|constants|commands]
who
Lys die items gespesifeerd; As daar niks na ls, ls sal all die variante lys. Who is net a ander naam vir ls variables.
rm variable1 [variable2 ...]
clear [variable1 [variable2 ...]]
Verweider die variante van die rekenaar se RAM. Clear net by itself sal all die variante verweider.
mode [deg|rad]
deg
rad
wys of stel die berekende reelings; dis die selfde as die berekende seksie van die preferensie venster. Die eenigste reelings wat met die eenheid van graade te doen het is gebruik by die trigonometeries funksies.
Mode by itself wys die lopende metode; met een argument dit sal die eenheid van graade stel. Deg is net 'n ander naam vir mode deg, en rad is 'n ander naam vir mode rad.
int(x)
Wys die naaste getal na x, met gebruik van numeriese afrondingusing rounding arithmetic.
abs(x)
Wys die absolute waarde van x.
log(x)
ln(x)
Wys die baas-10 logaritme (log) of die naturlike logaritme (ln) van x.
sqrt(x)
Wys die vier kant wortle van x.
sin(x)
cos(x)
tan(x)
asin(x)
acos(x)
atan(x)
Wys die sine, cosine, tangent, arc sine, arc cosine of arc tangent van x, met verwysing van die gespesifieke eenheid van graade (sien mode).
sinh(x)
cosh(x)
tanh(x)
asinh(x)
acosh(x)
atanh(x)
Wys die hiperbolies sine, hiperbolies cosine, hiperbolies tangent, omgekekeerde hiperbolies sine, omgekekeerde hiperbolies cosine of omgekekeerde hiperbolies tangent van x.
fac(x)
Returns x!, i.e. n(n-1)(n-2)...(1)
Die verhouding van die sirkel se omtrek met sy deursny.
Die baase van natierlike logaritmes: rcalc maak gebruik van matematies se boekery se bepaling wat op my rekenaar, 2.7182818284590452354 is.
Starting with rcalc 0.4.0, you can define your own functions.
These functions are parsed by default, but if you compiled rcalc using the --enable-compiled-functions configure flag (this particular method is currently unsupported, not enabled by default, and needs a working gcc installed), they are compiled and dynamically linked to the executable when you define them.
Your functions are automatically reloaded at startup (like variables).
When defining a function, the variable is x. Currently, you can only define a function that uses only 1 variable (x), that is, you cannot define something like f(x,y)=cos(x) + sin(y).
To create a new function, use the func command:
func [function_name](x)=[function_expression]
Examples:
rcalc> func g(x)=2*x
rcalc> func myfunction(x) = 2*x*x + 7*cos((sin(x))) - abs(x)
rcalc> func fact(x)=(!(int)x) ? 1 : (abs( (int) x ) * fact (abs( (int)x )-1))
function_name( [mathematical_expression] )
Example, if both g and myfunction exist:
rcalc> 3*sin(2*pi) Ans = 0.3283278207189595 rcalc> g( 5 * cos ( myfunction( 2-Ans ) ) ) Ans = 9.892698159952772
ls functions (or just ls func)
This will list both built-in functions (see section 3.2) and user-defined functions.
rm [function_name]
rcalc> func t(x)=foo
error : malformed expression.